Hi
Ek wil net graag uitvind of my 18jarige seun ook kan kom vir oudisies by Laerskool Elarduspark?
Groete
Corleen
Goeie dag Corleen.
Ongelukkig sal ons eers Hoerskool audisies begin hou in October.
Hierdie Audisies is slegs vir Gr4-7.
Vriendelike groete
Jackie
Wanneer vind die oefeninge vir die eerste keer plaas en waar? Lardie van Elardus Park skool.
Die Produksie program sal vir 'n volle week tydens die Oktober vakansie plaasvind. Die eerste vol week van die vakansie. Daarna sal daar 2 addisionele saterdag oefeninge ingesit word vir fynere detail van die produksie.
Geen oefeninge in skooltyd nie.
Groete
Jackie
How do I register my daughter?
Dear Customer, Please click on the Hoerskool Uitsig- Chilli Spark button at the top or the bottom of the Spark Page. Then, on the following page, click on Register. Complete the document and send press submit. And you have done it!
Ask a question
|